MENU

Geheueverlies 「Lyrics」 - English Translation - Tarryn Lamb

Vasgehou soos net jy kon
Mooiste woorde uit you mond
Saam met jou die sterre kyk
So gelukkig saam gelyk


Geheueverlies 「Lyrics」 - Tarryn Lamb

Vasgehou soos net jy kon
Mooiste woorde uit you mond
Saam met jou die sterre kyk
So gelukkig saam gelyk
Saam 'n huis gebou op sand
Die keuses van 'n dwase man
Die reën geval die vloed stuig op
Ek bou weer oor maar op 'n rots
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies
My geleer hoe om te wees
Hoe om te lief, hoe om te leef
Ek is net hartseer, glad nie kwaad
Ek wens ek kon jou eerder haat
Maar hoe vergeet 'n mens mekaar




Vat dit 'n dag, 'n maand of jaar
Want jy was amper wat ek kort
Ek bou weer oor maar op 'n rots
Vat vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies, geheueverlies
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het




Ek verkies geheueverlies


Translations - Links


Geheueverlies - Tarryn Lamb
Geheueverlies - English Translation
Geheueverlies - Romanized
Geheueverlies - Tradução
Geheueverlies - Traducción
Geheueverlies - Русский перевод
Geheueverlies - แปลภาษาไทย
Geheueverlies - Deutsche Übersetzung
Geheueverlies - 翻訳 日本語で
Geheueverlies - Terjemahan bahasa indonesia
Geheueverlies - Traduzione Italiana
Geheueverlies - Türkçe Çeviri
Geheueverlies - Traduction
Geheueverlies - Tłumaczenie
Geheueverlies - Pagsasalin para sa Filipino
Geheueverlies - 翻譯 中文
Geheueverlies - Dịch sang tiếng Việ
Geheueverlies - Versi Bahasa Malaysia
Geheueverlies - Nederlandse Vertaling
Geheueverlies - Traducere în Română
Geheueverlies - Magyar fordítás HU
Geheueverlies - Hrvatski prijevod HR
Geheueverlies - Български превод BG
Geheueverlies - Slovenský preklad SK
Geheueverlies - תרגום לעברית
Geheueverlies - ترجمه ی فارسی
Geheueverlies - Превод на српском SR
Geheueverlies - Český překlad CS
Geheueverlies - Қазақ тіліне аударма KK
Geheueverlies - Український переклад UK
Geheueverlies - Svensk översättning SV
Geheueverlies - Käännöksen suomeksi
Geheueverlies - الترجمة العربية
Geheueverlies - Përkthimi në shqip
Geheueverlies - Oversettelse til Norsk
Geheueverlies - Dansk Oversættelse
Geheueverlies - пераклад на беларускую BE
Geheueverlies - Bosanski prevod BS
Geheueverlies - Kutafsiri kwa Kiswahili SW
Geheueverlies - Slovenski prevod SL
Geheueverlies - μετάφραση ελληνικά
Geheueverlies - हिंदी अनुवाद
Geheueverlies - Lietuvių vertimas LT
Geheueverlies - Traducción al Español
Geheueverlies - Tradução em Português
Geheueverlies - 翻譯 中文 (சிங்கப்பூர்)
Geheueverlies - Deutsche Übersetzung (Schweiz)
Geheueverlies - Deutsche Übersetzung (Österreich)
Geheueverlies - Nederlandse Vertaling (Vlaams)
Geheueverlies - Traduction en Français (Canada)
Geheueverlies - ການແປພາສາ ພາສາລາວ LO
Geheueverlies - Ukuhunyushwa kwesiZulu
Geheueverlies - Ukuguqulelwa kwisiXhosa
Geheueverlies - Vertaling Afrikaans AF
Geheueverlies - Traducción al Español
Geheueverlies - Traducción al Español (Chile)
Geheueverlies - Traducción al Español (Colombia)
Geheueverlies - Traducción Español (Perú)
Geheueverlies - Traducción al Español (Puerto Rico)
Geheueverlies - English Translation (Australia)
Geheueverlies - British English translation
Geheueverlies - 翻譯 中文 (香港)
Geheueverlies - Превод на српском (Црна Гора ME)




Geheueverlies 「Lyrics」 - English Translation - Tarryn Lamb


Hold on like you could
Most beautiful words from your mouth
Watching the stars with you
So happy together
Together a house built on sand
The choices of a foolish man
The rain was flooding
I am building again but on a rock
Take hold of your love
Just give me memory loss
Ex ready, I want to forget
Take the hurt and the kisses
Everything we did together
I prefer memory loss
Teach me how to be
How to love, how to live
I'm just sad, not angry at all
I wish I could rather hate you




But how do you forget one another
Take it a day, a month or a year
Because you were almost what I was short of
I am building again but on a rock
Hold on hold your love
Just give me memory loss
Ex ready, I want to forget
Take the hurt and the kisses
Everything we did together
I prefer memory loss
Take hold of your love
Just give me memory loss
Ex ready, I want to forget
Take the hurt and the kisses
Everything we did together
I prefer memory loss, memory loss
Take hold of your love
Just give me memory loss
Ex ready, I want to forget
Take the hurt and the kisses




Everything we did together
I prefer memory loss



More by SANDERLEI

TRENDS - SONG LYRICS
Radar by Sanderlei
Everything in the musical world / Tudo que rola no mundo musical / ทุกอย่างในโลกดนตรี / Все в музыкальном мире / 音楽界のすべて.